1 Kronieke 26:14 Bybel vir Almal (ABA)

Selemja het die lootjie getrek om by die oos-poort wag te staan, en sy seun Sagaria om by die noord-poort wag te staan. Sagaria was ’n verstandige raadgewer.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:10-16