1 Kronieke 26:10 Bybel vir Almal (ABA)

Gosa, van die Merari-familie, het vier seuns gehad. Simri was die familiehoof. Hy was nie die oudste seun nie, maar sy pa het hom gekies en aangestel om die familiehoof te wees.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:1-12