1 Kronieke 24:8-16 Bybel vir Almal (ABA)

8. Garim derde, Seorim vierde,

9. Malkija vyfde, Mijamin sesde,

10. Kos sewende, Abia agste,

11. Jesua negende, Sekanja tiende,

12. Eljasib elfde, Jakim twaalfde,

13. Guppa dertiende, Jesebab veertiende,

14. Bilga vyftiende, Immer sestiende,

15. Gesir sewentiende, Pisses agtiende,

16. Petagja negentiende, Esegiël twintigste,

1 Kronieke 24