1 Kronieke 23:24 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die Levi-families, die familiehoofde en hulle groepe. Elkeen se naam is in ’n naamlys geskryf. Die Leviete wat 20 jaar en ouer was, moes die werk in die tempel doen.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:19-27