1 Kronieke 23:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Eleasar gesterf het, het hy nie seuns gehad nie, hy het net dogters gehad. Die dogters het getrou met mans van die Kis-familie, die mans was hulle eie familie.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:16-27