1 Kronieke 22:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Dawid gesê die vreemdelinge wat in die land is, moet bymekaarkom, en hy het party van hulle gekies en aangestel om klippe reg te kap om die tempel te bou.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-5