1 Kronieke 22:19 Bybel vir Almal (ABA)

Nou moet julle hard probeer om te doen wat julle God die Here wil hê, julle moet begin om die tempel van God die Here te bou sodat julle die verbondskis van die Here en die gewyde gereedskap van God kan inbring in die tempel wat julle bou waar die Here kan woon.”

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:12-19