1 Kronieke 22:16 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is so baie goud en silwer en brons en yster dat ’n mens dit nie kan tel nie. Jy moet nou begin en jy moet die werk laat doen. Ek bid dat die Here by jou sal wees.”

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:9-17