1 Kronieke 21:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die tempel-tent van die Here wat Moses in die woestyn laat maak het en die brandoffer-altaar was in daardie tyd nog op die offer-plek by die stad Gibeon.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:19-30