1 Kronieke 21:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ornan was besig om koringkorrels uit die koring-are te haal. Toe hy omdraai, het hy die Engel gesien. Sy vier seuns wat by hom was, het weggekruip.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:18-30