1 Kronieke 2:54 Bybel vir Almal (ABA)

Die nageslag van Salma was die mense van Betlehem, Netofa, Atrot-Bet-Joab, en die ander helfte van die mense van Menugot, en die Sora-mense.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:47-55