1 Kronieke 2:42 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die name van die nageslag van Jeragmeël se broer Kaleb: Sy oudste seun was Mesa, hy was die voorvader van die mense van Sif. Die mense van Maresa was die voorouers van die mense van die stad Hebron.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:40-48