1 Kronieke 19:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe neem Ganun die amptenare van Dawid en hy laat hulle baarde afskeer. Hy het ook hulle klere laat afsny by hulle heupe, en toe het hy hulle laat gaan.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-9