1 Kronieke 19:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hadad-Eser het regeer oor ’n paar konings, en toe hulle sien dat die Israeliete hulle gewen het in die oorlog, het hulle vrede gemaak met Dawid. Dawid het van toe af oor die Arameërs regeer. Die Arameërs wou nie weer die Ammoniete help nie.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:12-19