1 Kronieke 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Ammoniete sien dat die Arameërs vlug, het hulle ook weggevlug van Abisai en hulle het ingegaan in hulle eie stad. Joab het toe teruggegaan na Jerusalem.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:7-19