1 Kronieke 19:12 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het vir Abisai gesê: “As die Arameërs my wen, dan moet jy my kom help, en as die Ammoniete jou wen, dan sal ek jou kom help.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:3-19