1 Kronieke 18:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het na die Eufraat-rivier gegaan om sy gedenksteen weer regop te sit. Hy het vir Hadad-Eser seun van Regob oorwin. Hadad-Eser was die koning van die land Soba naby die stad Hamat.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-8