1 Kronieke 18:16-17 Bybel vir Almal (ABA)

16. Sadok seun van Agitub en Abimelek seun van Abjatar was die priesters en Sausa was die sekretaris.

17. Benaja seun van Jojada was die hoof van die soldate wat die koning moes oppas. Die ouer seuns van Dawid het die koning gehelp.

1 Kronieke 18