1 Kronieke 18:11 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Dawid het hierdie presente ook aan die Here gewy. Dawid het voorheen ook die silwer en die goud gewy wat hy van die ander volke gevat het en na sy land gebring het. Hy het dit gevat van die Edomiete, die Moabiete, die Ammoniete, die Filistyne en die Amalekiete.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:10-17