1 Kronieke 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet jy vir my dienaar Dawid sê dat Ek, die Here wat oor alles regeer, sê: Dit is Ék wat jóú weggeneem het uit die weiveld by die skape en bokke. Ek het jou daar weggeneem om koning te word oor my volk Israel,

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:4-14