1 Kronieke 17:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir hom wees soos ’n pa, en hy sal vir My wees soos ’n seun. Ek sal aanhou om vir hom te doen wat Ek belowe het. Ek het dit nie gedoen vir die man wat vóór jou koning was nie.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:6-15