1 Kronieke 17:10 Bybel vir Almal (ABA)

in die tyd toe Ek leiers gekies en aangestel het oor my volk Israel. Ek het jou laat wen teen al jou vyande.“Nou sê Ek vir jou: Ek sal vir jóú ’n koningshuis gee.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:2-14