1 Kronieke 16:5 Bybel vir Almal (ABA)

Asaf was die hoof van hierdie Leviete, en die onder-hoof was Sagaria. Jeïel, Semiramot, Jegiël, Mattitja, Eliab, Benaja, Obed-Edom en Jeïel het die harpe en liere gespeel, en Asaf het die simbale geslaan.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:2-10