1 Kronieke 16:37 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Asaf en die ander Leviete daar voor die verbondskis van die Here laat bly. Hulle moes aanhou om die werk by die kis te doen, die werk wat elke dag nodig was.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:30-40