1 Kronieke 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die kis van God gebring en hulle het dit neergesit in die tent wat Dawid laat opslaan het om die kis in te sit. Daarna het hulle brand-offers en ete-offers vir God gebring.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:1-2