1 Kronieke 15:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters Sebanja, Josafat, Netanel, Amasai, Sagaria, Benaja en Eliëser het die trompette geblaas voor die kis van God. Obed-Edom en Jegija was ook poortwagte by die kis.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:19-27