1 Kronieke 15:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete het toe hierdie manne laat gereedstaan, hulle was almal Leviete: Heman seun van Joël, Asaf seun van Berekja, en Etan seun van Kusaja van die Merari-familie.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:16-24