1 Kronieke 15:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir hulle gesê: “Julle is die hoofde van die Leviete-families. Julle moet julleself en julle families wy en julle moet die kis van die Here, die God van Israel, na die plek bring wat ek daarvoor gereedgemaak het.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:6-17