1 Kronieke 14:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het gehoor dat Dawid koning geword het oor al die Israeliete, en al die Filistyne het vir Dawid kom soek om hom te vang. Dawid het dit gehoor en hy het na hulle toe gegaan.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:6-16