1 Kronieke 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Hiram van die stad Tirus het boodskappers na Dawid toe gestuur. Hy het ook sederhout gestuur en ambagsmanne wat met klip en hout kon werk, en hulle het vir Dawid ’n paleis gebou.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:1-4