1 Kronieke 12:8 Bybel vir Almal (ABA)

Van die Gad-stam het daar ook manne na Dawid toe gekom. Dawid was toe in ’n veilige plek in die berge. Dit was spesiale manne wat goed oorlog kon maak, en elkeen het ’n groot skild en ’n spies gehad. Hulle was so kwaai soos leeus en so vinnig soos ribbokke in die berge.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:6-12