1 Kronieke 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die leier was Agiëser. Joas seun van Semaä van die stad Gibea het ook na Dawid toe gekom, ook Jesiël en Pelet seuns van Asmawet, en ook Beraka en Jehu van die stad Anatot.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:1-10