1 Kronieke 12:24-26 Bybel vir Almal (ABA)

24. Van die Juda-stam was daar 6 800 manne. Hulle het skilde en spiese gehad en hulle was gereed om oorlog te maak.

25. Van die Simeon-stam was daar 7 100 manne wat goed oorlog kon maak.

26. Van die Levi-stam was daar 4 600 manne.

1 Kronieke 12