1 Kronieke 12:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne van die Manasse-stam wat na Dawid toe gekom het toe hy na Siklag gegaan het, was Adnag, Josabad, Jediael, Mikael, Josabad, Elihu en Silletai. Elkeen van hulle was ’n leier van 1 000 manne in die Manasse-stam.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:12-28