1 Kronieke 11:20 Bybel vir Almal (ABA)

Abisai broer van Joab was die leier van hierdie drie manne. Hy het 300 manne doodgemaak met sy spies. Maar hy was nie een van die eerste drie spesiale manne nie.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:13-24