1 Kronieke 11:15 Bybel vir Almal (ABA)

Drie van die 30 leiers het afgegaan na die rots by die Adullam-grot. Dawid was toe daar. Die tente van die Filistyne was in Spook-laagte.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:9-16