1 Kronieke 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hy wat by Dawid in Pas-Dammim was toe die Filistyne daar bymekaargekom het om oorlog te maak. Daar was ’n stuk grond vol gars. Die manne van Dawid het gevlug vir die Filistyne,

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:5-19