1 Kronieke 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die name van die hoofde van die spesiale manne van Dawid. Hulle het hom gehelp om ’n belangrike koning te word. Hulle en al die Israeliete het vir Dawid koning gemaak. Dit het gebeur soos die Here gesê het oor Israel.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:8-16