1 Kronieke 10:7 Bybel vir Almal (ABA)

En toe die mense van Israel wat in die vallei was, hoor dat die manne van Israel gevlug het en dat Saul dood is, het hulle uit hulle stede gevlug. Die Filistyne het toe gekom en hulle het in daardie stede gaan woon.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:1-12