1 Kronieke 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Jafet se nageslag was die mense van die lande Gomer en Magog, die Mediërs, die Grieke en die mense van die lande Tubal, Mesek en Tiras.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:1-13