1 Kronieke 1:46 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Gusam sterf, het Hadad, die seun van Bedad, koning geword. Hadad het die Midianiete oorwin in die land Moab. Sy stad se naam was Awit.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:39-51