34. Abraham se ander seun was Isak. Isak se seuns was Esau en Israel.
35. Esau was die voorvader van die mense van die lande Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.
36. Die mense van Elifas was die voorouers van die mense van die lande Teman, Omar, Sefi, Gatam, Kenas, Timna en Amalek.
37. Die mense van Reüel was die voorouers van die mense van die lande Nagat, Serag, Samma en Missa.
38. Die mense van Seïr was die voorouers van die mense van die stede Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.