10. Kus het ook ’n seun Nimrod gehad. Hy het ’n baie sterk en belangrike man geword.
11. Die mense van Egipte was die voorvaders van die Ludeërs, die Anammers, die Lehabeërs, die Naftoagiete,
12. en die mense van die lande Patros, Kasluag en Kaftor. Die mense van Kasluag was die voorvaders van die Filistyne.