1 Korintiërs 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil nou praat oor die afgod-offervleis. Ons weet almal dat daar nie regtig afgode in die wêreld is nie. Ons weet dat daar net een ware God is.

1 Korintiërs 8

1 Korintiërs 8:1-13