1 Korintiërs 7:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is dieselfde met ’n gelowige vrou: As sy met ’n ongelowige man getroud is, en die ongelowige man is tevrede om saam met sy vrou te lewe, dan moet die gelowige vrou nie van haar man skei nie.

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:5-18