1 Korintiërs 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle dink julle is beter as ander mense, en dit is nie mooi nie. Julle weet goed dat ’n bietjie suurdeeg al die deeg suur maak.

1 Korintiërs 5

1 Korintiërs 5:1-7