1 Korintiërs 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet onthou: Ons bring die goeie boodskap, ons is mense wat vir Christus werk. Ons verduidelik vir julle die dinge van God, niemand het iets geweet van daardie dinge nie.

1 Korintiërs 4

1 Korintiërs 4:1-7