1 Korintiërs 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, toe ek by julle gekom het, het ek getwyfel of ek die boodskap van Christus reg sal kan bring vir julle. Ek was baie bang en benoud.

1 Korintiërs 2

1 Korintiërs 2:1-13