1 Korintiërs 16:6-8 Bybel vir Almal (ABA)

6. Ek sal miskien by julle kuier, miskien bly ek die hele winter daar by julle. Dan kan julle my help wanneer ek weer verder moet gaan.

7. Ek sal nie nou dadelik kom nie, want dan kan ek net ’n kort tydjie bly. As die Here wil, dan sal ek graag lank by julle wil kuier.

8. Ek sal in Efese bly tot die fees,

1 Korintiërs 16