1 Korintiërs 16:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle weet dat Stefanas en sy mense die eerste mense in die provinsie Agaje was wat gelowiges geword het. En hulle het baie gedoen om die ander gelowiges te help. Vriende, ek vra mooi

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:14-18